Die avonture van Oscar die kogelvis. Besit my “plomp”

$7.00 (inc GST)

PLEASE NOTE THIS IS A DIGITAL DOWNLOAD – YOU WILL NOT RECEIVE A PRINTED BOOK 

Hierdie is ‘n uitstekende storie vir kinders met ‘n ooreenstemende karakter – Oscar, die kogelvis wat bekommerd is oor hoe ander hom sien.

Soos Oscar meer leer oor homself, wys hy die lesers hoe om sy eie vrese te oorkom en wat die gevolge is om te reageer op hulle. 

Hierdie storie was geinspireer deur Christina se seun deur sy reis van waar hy geboelie was tot waar hy gesukkel het om te voel hy hoort iewers.

Dr Robert Fullerton het hierdie boek hersien en Christina gelei om te verseker hierdie storie persoonlike groei sal ondersteun
in lesers jonk en oud.

Die avonture van Oscar die kogelvis. Besit my “plomp” Digital download

Categories , Tag

Terms & Conditions | Return Info

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die avonture van Oscar die kogelvis. Besit my “plomp””

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related Products