Astra die Unicorn vind haar sprankel - AFRIKAANS DIGITAL EDITION

$7.00 (inc GST)

PLEASE NOTE THIS IS A DIGITAL DOWNLOAD – YOU WILL NOT RECEIVE A PRINTED BOOK 

Hierdie is ‘n menslike verhaal. Dis bedoel vir kinders en volwassenes. ‘n Verhaal van alleen voel en hartseer wees is menslik.

Hierdie boek is Astra se verhaal van liefde en om geliefd te wees. Astra vind haar vermoë om haar stem en haar sprankel te gebruik om ‘n verskil aan ander te maak. Sy is soos ons is, op soek daarna om ons plek te vind en  aanvaar te word, en sy vind dat haar aanvaarding kom van die moed om te wees wie sy is. Die moed om ander te help.

Die moed om gesien en gehoor te word. Hierdie verhaal gaan ook oor die wonderlike vriende wat Astra vind wat aan haar vriendelikheid en empatie toon. Miskien kan ons vriendelik wees teenoor ander en hulle help om ook hul pad te vind.  Ons skoonheid as mense is om ons waarde te ken,  te glo dat ons perfek ‘onvolmaak’ is en bereid is om met die wêreld te deel wie ons is. 

Astra die Unicorn vind haar sprankel. Digital download

Categories , Tag